Friday, November 6, 2009

Middelburg Speenoud Futurity

Aan alle Saalperdhings- en merrie-eienaars in Suid-Afrika:Waarom verdien ons so min prysgeld met ons vullens? Is daar nie ‘n manier om hierdie toestand van sake te verbeter tot voordeel van beide die klein en die groot teler nie?

Nadat ek gesien het hoe suksesvol die All American Cup van Jim Aikman in Indiana is en my eie meer onlangse ondervinding met die Blue Grass Futurity waar die hingsvul, Sir Clarence Ronald, meer as $30000 verdien het as 6 maande oue vul, het dit my aan die dink gesit.

Ons behoort ‘n soortgelyke “incentive” program vir telers in Suid-Afrika te begin.
Na deeglike oorweging en konsultasie met telers is besluit om hierdie program reeds hierdie teel seisoen te begin sodat ons die voorgestelde klas alreeds in 2011 kan aanbied.Dit sal die Middelburg Speenoud Futurity (MSF) genoem word en sal elke jaar saam met Middelburg (Oos-Kaap) skou plaasvind (begin Maart)

Die rede hoekom op Middelburg is voor die handliggend. Middelburg het ‘n klomp eerstes in die S.A. perde bedryf en dit is sentraal. Die skou is ook ideaal om speenoudvullens te skou sonder dat hulle geskeer hoef te word. Mei in Bloemfontein is te naby aan die winter en Parys is weer te laat. Die meeste vullens word tussen September en Desember gebore wat Middelburg se datum ideaal maak.

Aangeheg is die basiese reëls van hierdie Futurity. Die eerste wat moet plaasvind is die nominasie (skenking) van hingste se dekkings. Ek sal dit waardeer as almal binne die volgende 10 dae (sluitingsdatum 10 November) ‘n aanduiding vir my kan gee wie hierin sal belangstel dat ek kan sien of dit die moeite werd gaan wees om die proses amptelik te begin met die oopmaak van ‘n bankrekening en die ontwerp van ‘n webblad, waar al die inligting en ook nominasie vorms beskikbaar sal wees. ‘n Lys van die genomineerde hingste sal ook op die webblad beskikbaar wees sodat merrie-eienaars solank kan begin besluit op watter hings hulle by die veiling, (wat slegs die eerste keer tydens Parys skou gehou sal word en daaropeenvolgens op Bloemfontein), kan bie om ‘n ekslusiewe vul te kan skou op die eerste Futurity wat in 2011 gehou sal word.

Dankie vir julle belangstelling en vir die lees van die voorstel! Ek dink daar is ‘n interessante bloeitydperk wat vir ons Saalperdbedryf voorlê as ons kreatief begin dink!Ek het ongelukkig nie alle hingseienaars se e-pos adresse of kontak nommers nie. Indien julle van iemand weet wat dalk sou belangstel en nie hierdie e-pos of kopie gekry het nie, stuur dit asb vir die persoon of persone, en indien hulle belangstel kan hulle my kontak by newline@mweb.co.za
huis tel 021 9888234
of selfoon 082 807 3342.

Vriendelike groete,
Ross Millin

Friday, October 23, 2009

3- Gaited Gelding For Sale

9 Jaar oud Reunperd te koop:

Windstorm

Vaar: Cantherius
Moer:Arcanum Prostene

Windstorm is tans in afrigting by Jacques Wiggins, Wiggins Stalle in Wellington. Hy het vanjaar op die lenteskoue elke keer 'n plasing gekry! Perfekte Dames of Amateur perd! Kan ook plesierperd skou.

Prys: R30 000 neg.


Kontak Jeanette Cocklin vir meer info via Facebook, of per e-pos by accking@mweb.co.za

Monday, September 28, 2009

Tulbagh Skou Uitslae

Grootkampioenskap Siertuig:

1. Dodge (Juhantha Stalle)
2. Coronato's Choice (De Bosch Stalle)
3. King's Lloyd Street(Tears & Roses Stalle)



Grootkampioenskap 3-Gang:

1. Little Prince (Tears & Roses Stalle)
2. Lets Celebrate (De Bosch Stalle)
3. Dreamy Waltz (Juhantha Stalle)

Grootkampioen 5-Gang:

1. Mr Gringo (Tears & Roses Stalle)
2. Electric Express (Studgate Saddlebreds)
3. Sha- Nakita (Juhantha Stalle)
4. Bochelli (Studcor Stalle)
5. Angel States Commander (Tears & Roses Stalle)

Tuesday, September 22, 2009

Morreesburg 2009 Uitslae

Grootkampioen Enkeltuig:
1. Perfect Match (Botha Stalle)
2. The Hitman (Juhantha Stalle)

Grootkampioen Siertuig:
1. Dodge (Juhantha Stalle)
2. Forest Queen (Wiggins Stalle)

Grootkampioen 3-gang:
1. Starlight Express (Botha Stalle)
2. Red Hot Lover (Tears & Roses Stalle)

Grootkampioen 5-gang:
1. That's My Way (Tears & Roses Stalle)
2. Sha-Nakita (Juhantha Stalle)

Friday, September 11, 2009

BULTFONTEIN 2009 UITSLAE

Bultfontein Kampioenskappe / Championships

Siertuig Kampioenskap/Fine Harness Championship
1. OKALASH ALBER
2. KILARNEY`S BLACK APACHE
3. I DO
4. SPECIAL ASSIGNMENT
5. CHIGACO WHITE SOCKS

Enkeltuig Kampioenskap/Single Harness Championship
1. GRACE AND GLORY
2. AFFIRMATIVE ACTION
3. TUFF-E-NUFF
4. CANNABIS QUEEN
5. HANDSOME BOY

Driegang Kampioenskap / Threegaited Championships
1. SS MARGUERITE DE SAVOY
2. THUNDERBIRD WINGS
3. MIGHTY CAPTAIN
4. SIR ROY
5. STAND BY ME

Vyfgang Kampioenskap / Five gaited Championship
1. WHAT-A-HORSE
2. TOUCHIE TOES
3. SHREK
4. SNOWTIA MOUNTAIN ACE JACK
5. TUFF-STREET

Sunday, September 6, 2009

SA SHOW HORSE


SA Show Horse

Die Blue Ribbon Edition - SA Show Horse - sal die 25e Julie beskikbaar wees. Dit bevat die volledigste beriggewing wat nog oor Bloemfontein skou gedoen is.Die tydskrif sal ook by die AGM op Bloemfontein die 4e Augustus te koop wees.Prys: R250.00

www.showhorse.co.za

HOEFSLAG 2009

Alle lede en belangstellendes Kom ondersteun die Hoefslag Gesinsfees 7-10 Oktober 2009 in Bloemfontein.Dit is ook deel van 'n Rasbevorderings-projek vir die Saalperdras en dit beloof GROOT PRET te wees! Hierdie fees is nie beperk tot Saalperde nie. ALLE RASSE IS WELKOM!

All interested parties Come and support the Hoefslag Family feast on 7-10th October 2009 at Bains Equestrian Park Bloemfontein. This is part of the Saddle Horse Breed promotion project but not limited to Saddle Horses. ALL BREEDS ARE WELCOME!

SOUTH AFRICAN PROFESSIONAL TRAINERS ASSOCIATION:

SOUTH AFRICAN PROFESSIONAL TRAINERS ASSOCIATION:
-George Borcherds: (H)049 842 4565 / (C)082 674 3784
-Sumeri Botha: 042 246 1503
-Koekie De Villiers: 082 801 5019
-Jacques Wiggins: 083 461 8639
-Martin Pienaar: 083 255 7953
-Junior Hugo: 082 575 5552
-JP Hugo: 082 577 0048
-Yolandi Oberholtzer: 072 613 6500
-Rudolf Viviers: 072 240 8614
-Petro Botha: 082 558 3680
-Nicolette Kemp: 082 567 8643
-Harold Poil: 082 686 1059
-Gatsby Rautenbach: 082 464 4395
-Riaan van der Heever: 084 439 3882
-Tommy van Staden: 082 675 0260
-Madre Brand: 082 524 8635
-Kobus Kemp: 082 565 7478
-Enid Norton: 082 576 7941
-Andy van der Meulen: 083 657 1652
-Jacques Bruwer: 076 453 0609
-AJ Buys: 082 445 2386
-Elizka Jordaan: 082 445 4220
-Fourie Lombaard: 082 775 1432
-Danie Marais: 053 232 ask 3404
-Christo Paneras: 082 452 0100
-Dirk Claassens: 076 759 0669
-Dalene De Beer: 082 555 5773
-Pula Gilomee: 082 788 5338
-Paul Tau: 083 275 7168
-Ockie Sieberhagen: 072 569 5500
-Russel Waddington: 072 467 3684
-Charlie Brown: 082 414 9414
-Junior Mocke: 082 401 6566
-Schalk Burger: 082 380 2525
-Kevin Eltringham: 082 565 4098
-Frans Pienaar: 082 546 3437
-Carlien Stevens: 082 447 1169
-Niel Valentine: 082 308 3853

MAGOGONG SKOU 2009

MADRE BRAND is besig om te reel dat daar tydens die MAGOGONG SKOU '09 'n kompetisie sal plaasvind tussen die 3gang/5gang kinderspanne - Griekwas en moontlik Vrystaat, stel belang om die skou saam met Noord-Gauteng te doen.

2009 SKOUDATUMS


-Petrusburg Skou: 6-8 Augustus 2009

-Pretoria: 4-5 September 2009

-Bultfontein Skou: 3-5 September 2009

-Tulbach Skou: 23-26 September 2009

-Robertson Skou: 29 Sept- 3 Okt 2009

-Magogong Skou: 16-17 Oktober 2009

-Loeriesfontein: 22-24 Oktober 2009

-Phillipolis Skou: 5-7 November 2009

-PARYS CHRISTMAS FESTIVAL: 3-5 Desember 2009